Donald Glover

Donald Glover
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald McKinley Glover Jr.
Geboorte 25 September 1983 (1983-09-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donald Glover (gebore 25 September 1983) is 'n Amerikaanse sanger, kletskunstenaar, komediant, akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Martian (2015), Spider-Man: Homecoming (2017), en Solo: A Star Wars Story (2018), en in die televisiereeks Atlanta (2016). Hy maak musiek onder die verhoognaam Childish Gambino.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy